Francisco Pizarro

Francisco Pizarro
Francisco Pizarro
Francisco Pizarro omstreeks 1540

1ste Goewerneur van Nieu-Kastilië
Ampstermyn
26 Julie 1529 – 26 Junie 1541
Monarg Karel V
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Cristóbal Vaca de Castro

Generaal-kaptein van Nieu-Kastilië
Ampstermyn
26 Julie 1529 – 26 Junie 1541

Persoonlike besonderhede
Gebore ca. 1471 of 1476
Trujillo, Extremadura, Spanje
Sterf 26 Junie 1541
Lima, Nieu-Kastilië
Eggenoot/-note Inés Huaylas Yupanqui
Kind(ers) Francisca Pizarro Yupanqui
Religie Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Spanje Spanje
Jare in diens 1496–1541
Oorloë/Veldslae Spaanse verowering van die Inka-ryk

Francisco Pizarro González (Spaans: [fɾanˈθisko piˈθaro]; ca. 1471 of 147626 Junie 1541) was 'n Spaanse conquistador. Pizarro is veral bekend vanweë sy oorwinning oor die Inkas en verowering van Peru namens Spanje tussen 1532 en 1536.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search