Frank Waring

Frank Waring
Frank Waring
Frank Waring in 1962

Minister van Indiërsake
Ampstermyn
1968 – 1972
Eerste minister John Vorster
Voorafgegaan deur Alfred Trollip
Opgevolg deur Alfred Trollip

Minister van Sport
Ampstermyn
1966 – 1972
Eerste minister John Vorster
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Piet Koornhof

Minister van Bosbou
Ampstermyn
1964 – 1968
Eerste minister Hendrik Verwoerd
John Vorster
Voorafgegaan deur Willie Maree
Opgevolg deur Fanie Botha

Minister van Toerisme
Ampstermyn
1963 – 1972
Eerste minister Hendrik Verwoerd
John Vorster
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Owen Horwood

Minister van Inligting
Ampstermyn
1961 – 1966
Eerste minister Hendrik Verwoerd
John Vorster
Voorafgegaan deur Amp geskep
Opgevolg deur Jan de Klerk

Persoonlike besonderhede
Gebore 7 November 1908
Kaapstad, Kaapkolonie
Sterf 24 Januarie 2000 (op 91)
Kaapstad, Suid-Afrika
Politieke party Verenigde Party
Nasionale Party

Frank Walter Waring (Kaapstad, 7 November 1908 - Kaapstad, 24 Januarie 2000) was eers 'n Volksraadslid van die Verenigde Party en later een van die eerste twee Engelssprekende kabinetsministers van die Nasionale Party.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search