Franse Rugbyfederasie

Franse Rugbyfederasie
Kenteken van die Franse Rugbyfederasie
Kenteken van die Franse Rugbyfederasie
Franse naam Fédération française de rugby
Afkorting FFR
Land Vlag van Frankryk Frankryk
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Gestig op 13 Mei 1919
Gestig in Parys, Frankryk
Lid van Wêreldrugby
Aangesluit in 1978
Vastelandse beheerliggaam Rugby Europa
President Florian Grill
Setel Marcoussis, Frankryk
Amptelike taal Frans
Amptelike webwerf ffr.fr

Die Franse Rugbyfederasie (Frans: Fédération française de rugby, afgekort “FFR”) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Frankryk beheer. Die beheerliggaam is in 1919 gestig en in Marcoussis gesetel. Sedert 1978 verteenwoordig dit Frankryk by Wêreldrugby en sedert 1934 ook by Rugby Europa (“RE”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search