Frederik I van Denemarke

Frederik I
Koning van Denemarke en Noorweë

Periode 152310 April 1533
Voorganger Christiaan II
Opvolger Christiaan III
Huis Oldenburg
Vrou Anna van Brandenburg
Sophie van Pommere
Vader Christiaan I
Moeder Dorothea van Brandenburg
Gebore (1471-10-07)7 Oktober 1471
Oorlede 10 April 1533 (op 61)

Frederik I (7 Oktober 1471 – 10 April 1533) was die koning van Denemarke en Noorweë. Hy was die tweede laaste Rooms-Katolieke monarg van Denemarke; latere konings het Lutheranisme aangehang nà die Protestantse Hervorming. As koning van Noorweë was Frederik uniek in die opsig dat hy nooit die land besoek het en nooit as koning gekroon is nie. Daarom was sy titel "Koning van Denemarke, die Vende en die Gote, verkose koning van Noorweë".[1][2]

  1. (in Danish) Frederik 1, DK: Gravsted, http://www.gravsted.dk/person.php?navn=frederik1 .
  2. Frederik 1 – utdypning (Store norske leksikon)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search