Fumio Kishida | |
Kishida in 2021 | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 16 September 2020 | |
Vise | Tarō Asō |
---|---|
Monarg | Naruhito |
Voorafgegaan deur | Yoshihide Suga |
President van die Liberaal-Demokratiese Party
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 29 September 2021 | |
Vise | Tarō Asō |
Voorafgegaan deur | Yoshihide Suga |
Lid van die Japannese Huis van Verteenwoordigers vir Hirosjima
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 20 Oktober 1996 | |
Voorafgegaan deur | Kiesafdeling gestig |
Ampstermyn 18 Julie 1993 – 27 September 1996 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 29 Julie 1957 Shibuya, Tokio, Japan |
Politieke party | Liberaaldemokratiese Party |
Eggenoot/-note | Yuko Kishida |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Waseda-universiteit |
Handtekening |
Fumio Kishida (岸田 文雄 Kishida Fumio?, gebore 29 Julie 1957) is 'n Japannese politikus wat sedert 4 Oktober 2021 as die Eerste minister van Japan dien. Hy dien ook sedert 29 September 2021 as President van die Liberaaldemokratiese Party (LDP). Hy is 'n lid van die Huis van Verteenwoordigers, en het voorheen as Minister van Buitelandse Sake gedien van 2012 tot 2017 en as waarnemend Minister van Verdediging in 2017. Van 2017 tot 2020, was hy ook die voorsitter van die LDP se Beleid Navorsing Raad.
Hy het die LDP leierskap verkiesing gewen met 60.2% van die stemme teen Taro Kono, en het die vorige partyleier, Yoshihide Suga, op 4 Oktober 2021 as Japannese eerste minister opgevolg.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search