GPS

'n GPS in 'n taxi in Japan.
Voorstelling van 'n GPS-satelliet.

Die Globale Posisioneringstelsel (GPS) is 'n "konstellasie" van 33 satelliete, wat seine uitstuur wat deur 'n GPS-ontvanger op aarde ontvang kan word. Hierdie inligting word deur die GPS-ontvanger verwerk om die posisie daarvan te bereken.

Die GPS-satelliete is sedert 22 Februarie 1978 deur die Amerikaanse Weermag gelanseer en word deur die Amerikaanse Ruimtemag bedryf en instand gehou. Die Europese Unie het vroeg in 2003 'n projek aangekondig om hulle eie satellietposisioneringstelsel te lanseer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search