Garciapas

Garciapas is 'n bergpas oor die Langeberge. Die R323-streekpad verbind Riversdal met Ladismith in die Klein Karoo. Net noord van Riversdal gaan die pad met die Garciapas oor die Langeberg na Muiskraal aan die noordekant van die berg. Die pas bereik sy hoogste punt op 600 m met 'n maksimum helling van 1:14.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search