Gariepdam

Gariepdam
Die Gariepdamwal
Die Gariepdamwal
Amptelike naam Gariepdam
Ander naam Lake !Gariep
Vorige naam Hendrik Verwoerddam
Ligging Vrystaat, Oos-Kaap
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 30°37′25″S 25°30′24″O / 30.62361°S 25.50667°O / -30.62361; 25.50667
Dam in Oranjerivier
Doel Stoordam, Hidroëlektrisiteit
Konstruksie begin 1965
Openingsdatum 1971
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Boog-gravitasiedam
Hoogte van wal 88 m
Lengte van wal 914 m
Bakmaat 5 340 miljoen m3
Hoogte bo seespieël 1 259 m
Kruinbreedte 13 m
Sluise 6
Reservoir Lake !Gariep
Opvanggebied 684 000 km2
Damoppervlak 374 km2
Hidrokragsentrale Konvensioneel
Aanlegoperateur Eskom
Turbines 4 x 90 MW
Maksimumkapasiteit 360 MW
Jaarlikse opwekking 889 GWh
Brug dra Motorverkeer
Brugbreedte 12 m
Tolfooi Geen

Die Gariepdam, vroeër bekend as die Hendrik Verwoerddam, is die grootste dam in Suid-Afrika met 'n oppervlak van meer as 374 vierkante kilometer wanneer vol. Die bakmaat word op 5 340 miljoen m3 geskat. Die dam vorm die beginpunt van die Oranjerivierprojek wat die verspreiding van water na die Groot-Visrivier en Sondagsrivier behels.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search