Gasa

Hierdie artikel handel oor die Palestynse stad. Vir die Mosambiekse provinsie, sien Gaza.
Gasa

غزة
עזה

Gaza
Gasa in 2007
Gasa in 2007
Gasa is in die Palestynse grondgebiede
Gasa
Gasa
Koördinate: 31°31′0″N 34°27′0″O / 31.51667°N 34.45000°O / 31.51667; 34.45000Koördinate: 31°31′0″N 34°27′0″O / 31.51667°N 34.45000°O / 31.51667; 34.45000
LandVlag van Staat Palestina Palestynse Owerheid
GebiedGasastrook
RegeringGasa
Hoogte
15−18 m (−44 ft)
Bevolking
 • Totaal449 221
Demoniem(e)Gasiet of Gaziet
Webwerfwww.mogaza.org

Gasa of Gaza (Arabies: غزة; Hebreeus: עזה) is die hoofstad van die Gasastrook en die grootste stad in die Staat Palestina. Die stad het in 2017 'n bevolking van ongeveer 590 481 gehad. Israel is in beheer van die Gasastrook se lugweë en seeroetes.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search