Geneeskunde

Geneeskunde
vakgebied, akademiese dissipline, werksveld
Subklas vangesondheidswetenskapWysig
Onderdeel vanlife sciencesWysig
IndustriegesondheidsorgbedryfWysig
Gekarakteriseer deurmediese eienskapWysig
Geskiedenis van die onderwerpgeskiedenis van medisyneWysig
Beoefen deurdokter, public health physician, military officer of healthcare, physician assistant, nurse practitionerWysig
Entry in abbreviations tabletıp.Wysig
WordLift URLhttp://data.thenextweb.com/tnw/entity/medicineWysig
Mastodon instance URLhttps://med-mastodon.comWysig
Teenoorgestelde vanalternatiewe medikasieWysig
Asklepios, in die Griekse mitologie die god van medisyne en genesing

Geneeskunde is die vakgebied toegespits op die bestudering van die sel-, weefsel- en orgaansisteme (fisies en chemies), asook die patologiese manifestasies (biochemie, histologie, hematologie, mikrobiologie...). Sekondêr (holistiese benaderings) – sielkunde en psigiatrie. Daar word gestreef na die herstelling van die mens na 'n gesonde toestand d.m.v. diagnose, prognose en voorkoming.

Westerse geneeskunde is gebaseer op bewyse en analise. Daar is 'n logiese verband tussen oorsaak en gevolg – dus word die diagnose gemaak deur kliniese voorkoms en toetse ter bevestiging.

Bestaande terapie sluit farmakologie, chirurgie, bestraling (onkologie) en psigoterapie in. Alternatiewe geneeskunde word al hoe meer populêr.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search