Genetiese veranderlikheid

Genetiese veranderlikheid is óf die teenwoordigheid van, óf die skepping van genetiese verskille.

Dit word gedefinieer as

die vorming van individue wat verskil in genotipe, of die teenwoordigheid van genotipies afsonderlike individue, in teenstelling met verskille wat deur die omgewing veroorsaak word wat, as 'n reël, net tydelike, nie-oorerflike veranderinge van die fenotipe veroorsaak.[1]

Genetiese veranderlikheid in 'n bevolking is belangrik vir biodiversiteit,[2] want sonder variasie word dit moeilik vir 'n bevolking om by veranderinge in die omgewing aan te pas en daarom maak dit dit meer geneig is tot uitwissing.

  1. Rieger, R.; Michaelis, A.; Green, M.M. (1968), A glossary of genetics and cytogenetics: Classical and molecular, New York: Springer-Verlag, ISBN 978-0-387-07668-3 
  2. Sousa, P., Froufe, E., Harris, D.J., Alves, P.C. & Meijden, A., van der. 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search