Geordin Hill-Lewis

Geordin Hill-Lewis
Geordin Hill-Lewis
Hill-Lewis in 2023

Ampsbekleër
Termynaanvang
18 November 2021
Vise Eddie Andrews
Voorafgegaan deur Dan Plato

Adjunkleier van die Demokratiese Alliansie in die Wes-Kaap
Ampsbekleër
Termynaanvang
11 November 2023
Leier Tertuis Simmers
Voorafgegaan deur JP Smith

Lid van die Kaapse Stadsraad
Ampsbekleër
Termynaanvang
9 November 2021

Skaduminister van Finansies
Ampstermyn
5 Junie 2019 – 9 November 2021
Leier Mmusi Maimane
John Steenhuisen
Voorafgegaan deur David Maynier
Opgevolg deur Dion George

Skaduminister van Handel en Nywerheid
Ampstermyn
5 Junie 2014 – 1 Junie 2017
Leier Mmusi Maimane
Voorafgegaan deur Wilmot James
Opgevolg deur Dean Macpherson

Ampstermyn
19 Augustus 2011 – 9 November 2021
Voorafgegaan deur Willem Doman
Opgevolg deur Christopher Mario Fry

Persoonlike besonderhede
Gebore Geordin Gwyn Hill-Lewis
31 Desember 1986 (1986-12-31)
Plettenbergbaai, Kaapprovinsie, Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Politieke party Demokratiese Alliansie (2004–hede)
Eggenoot/-note Carla
Kind(ers) 1
Alma mater Universiteit van Kaapstad
Universiteit van Londen

Geordin Hill-Lewis (gebore 31 Desember 1986) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat as burgemeester van die Stad Kaapstad verkies is op 18 November 2021. Hy dien ook sedert November 2023 as die adjunkleier van die Demokratiese Alliansie in die Wes-Kaap. Hill-Lewis was vanaf 2011 tot 2021 'n DA-lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Hy het as Adjunk-Skaduminister van Staatsdiens en Administrasie, Skadu-Adjunkminister van Handel en Nywerheid, Skaduminister van Handel en Nywerheid en laastens as Skaduminister van Finansies in die DA-skadukabinet gedien.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search