George Beadle

George Wells Beadle (22 Oktober 19039 Junie 1989) was 'n Amerikaanse genetika-wetenskaplike. Hy en Edward Lawrie Tatum is in 1958 met die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde bekroon. Albei is met die prys bekroon omdat hulle gewys het dat gene individuele stappe in metabolisme reguleer. Hulle het die prys gedeel met Joshua Lederberg, wat die prys vir nog 'n studie bekroon is.

Beadle en Tatum se hoofstudie was die broodvorm Neurospora crassa, wat gemuteer het toe hulle dit aan X-strale blootgestel het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search