Georgiese Rugbyunie

Georgiese Rugbyunie
Kenteken van die Georgiese Rugbyunie
Kenteken van die Georgiese Rugbyunie
Georgiese naam საქართველოს რაგბის კავშირი, Sakartwelos ragbis kawsjiri
Afkorting GRU
Land Vlag van Georgië Georgië
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Stigting 1964
Lid van Wêreldrugby
Aangesluit in 1992
Vastelandse beheerliggaam Rugby Europa
President Soso Tkemaladse
Setel Tbilisi, Georgië
Amptelike taal Georgies
Amptelike webwerf rugby.ge

Die Georgiese Rugbyunie (Georgies: საქართველოს რაგბის კავშირი, Sakartwelos ragbis kawsjiri, afgekort “GRU”) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Georgië beheer. Die beheerliggaam is in 1964 gestig en in Tbilisi gesetel. Sedert 1992 verteenwoordig dit Georgië by Wêreldrugby en ook by Rugby Europa (“RE”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search