Germiston

Germiston
Die sentrale sakekern van Germiston
Die sentrale sakekern van Germiston
Germiston is in Gauteng
Germiston
Germiston
 Germiston se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°13′4″S 28°10′2″O / 26.21778°S 28.16722°O / -26.21778; 28.16722
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitEkurhuleni
Stigting1886[1]
Oppervlak
 • Totaal143,27 km2 (55,32 vk. myl)
Hoogte
1 620 m (5 310 ft)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal255 863
 • Digtheid1 786/km2 (4 630/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense31.3%
 • Indiërs/Asiërs3.0%
 • Bruin mense2.3%
 • Swart mense62.3%
 • Ander1.1%
Taal (2011)
 • Engels 24.3%
 • Afrikaans 16.6%
 • Zoeloe 16.6%
 • Xhosa 9.4%
 • Ander 33.1%
Poskode (strate)
1401
Poskode (posbusse)
1400
Skakelkode011

Germiston is 'n stad aan die Oos-Rand van Gauteng en is Suid-Afrika se agtiende grootste nedersetting. Dit beskik oor Suid-Afrika se grootste spoorwegaansluiting en die besigste burgerlike lughawe, die Randse Lughawe. Sewe spoorlyne uit verskillende rigtings sluit by die spoorwegstasie aan.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 3 April 2016.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Germiston". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search