Giyani

Giyani
'n Verkeerskruising en winkelsentrum in Giyani.
'n Verkeerskruising en winkelsentrum in Giyani.
Giyani is in Limpopo
Giyani
Giyani
 Giyani se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°18′36″S 30°42′23″O / 23.31000°S 30.70639°O / -23.31000; 30.70639
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikMopani
MunisipaliteitGroter Giyani
Stigting1903
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal19,51 km2 (7,53 vk. myl)
Hoogte
484 m (1 588 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal25 954
 • Digtheid1 330/km2 (3 400/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.5%
 • Indiërs/Asiërs2.0%
 • Bruin mense0.2%
 • Swart mense96.9%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Tsonga86.8%
 • Engels2.7%
 • Noord-Sotho2.7%
 • Venda1.7%
 • Ander6.2%
Poskode (strate)
0826
Poskode (posbusse)
0826
Skakelkode015

Giyani is 'n groot dorp in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika, en die voormalige hoofstad van die tuisland Gazankulu. Nabygeleë dorpe sluit in Modjadjiskloof en Thohoyandou. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 25 954 gehad, waarvan 25 157 (96.9%) Swart was.[1]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Giyani". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search