Gliese 581

Gliese 581
’n Kunstenaarsvoorstelling van die planeet OGLE-2005-BLG-390Lb om Gliese 581.
’n Kunstenaarsvoorstelling van die planeet OGLE-2005-BLG-390Lb om Gliese 581.
Sterrebeeld Weegskaal
Spektraaltipe M3V
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 15h 19m 26,8250s
Deklinasie −07° 43′ 20,209″
Skynmagnitude (m) 10,56-10,58
B-V-kleurindeks  1,61
Besonderhede
Massa (M) 0,31
Radius (R) 0,29
Ligsterkte (L) 0,013
Ouderdom (jaar) 7-11 miljard
Temperatuur (K) 3 480
Afstand (ligjaar) 20,3
Eienskappe
Planete minstens 3
Ander name
HO Librae, HO Lib, BD−07°4003, GJ 581, HIP 74995, LFT 1195, LHS 394, LPM 564, LTT 6112, NLTT 39886, TYC 5594-1093-1, Wolf 562
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Gliese 581 is 'n klein planetêre son in die sterrebeeld Weegskaal, sowat 20,3 ligjare of 193 biljoen kilometer van ons Son af. Gliese 581 is 'n rooi dwerg, wat 500 keer swakker as ons Son straal, en oor drie planetêre satelliete (planemo's) beskik. Dit is een van die honderd mees nabygeleë sterre aan ons sonnestelsel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search