Gluonbal

’n Gluonbal in deeltjiefisika is ’n hipotetiese saamgestelde deeltjie. Dit bestaan net uit gluone, sonder enige kwarke. So ’n toestand is moontlik omdat gluone ’n kleurlading het en die sterk wisselwerking ondervind. Gluonballe is uiters moeilik om in deeltjieversnellers waar te neem aangesien hulle meng met gewone meson-toestande.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search