Goethiet

Goethiet
 
Goethiet op kwarts 
Formule FeO(OH) 
Onsuiwerhede Mn 
Nickel-Strunz (10) 4.FD.10  
Kleur bruinerig swart, geelbruin, rooierig bruin 
Streep gelerig bruin, oranjegeel, okergeel 
Glans adamantyn, syagtig, metallies, dof 
Hardheid 5 -5,5 (Mohs) 
Digtheid 4,27 -4,29 g/cm3 
Dubbelbreking tweeassig (-) 
RI-waardes nα = 2.260 – 2.275 nβ = 2.393 – 2.409 nγ = 2.393 – 2.409 
Ruimtegroep Pnma[1] 
Struktuurtipe Diaspoor 
Eenheidsel a = 9.956 Å, b = 3.0215 Å, c = 4.608 Å (in Pnma) 
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Goethiet is 'n mineraal met formule FeOOH. Dit is die ortorombiese α-allotroop van yster(III)oksiedhidroksied. Dit is na die Duitse digter Johann Wolfgang von Goethe genoem wat ook 'n mineraalversamelaar was.[2]

Hierdie mineraal word volop in die grond en sediment op Aarde en is selfs op Mars se oppervlak aangetref.

  1. in ouer artikels word Pbnm gebruik wat die asse verwissel; dit is onduidelik watter afspraak Martin-Hernandez volg
  2. "mindat" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search