Grondsoorte

Verskillende grondsoorte.

Grondsoorte verwys na die verskillende tipes grond wat op die aarde se oppervlak voorkom. Daar is hoofsaaklik drie soorte grond: sandgrond, kleigrond en leemgrond.

Grond is die organiese en nie-organiese materiaal wat die oppervlak van die aarde bedek en ’n medium vir plante bied om in te groei. Grond ontwikkel stadig en oor tyd en bestaan uit verskeie tipes materiaal. Verskillende grondsoorte het ook verskillende eienskappe.

Profielgate word gegrawe om die verskillende grondlae te ontbloot.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search