Groothertog

Die titel Groothertog (Latyn Magnus Dux; Duits Großherzog; Engels Grand Duke) is laer as die van koning maar hoër as die van (soewereine) hertog of prins. Die term het vermoedelik in Duitsland ontstaan, waarmee na die heersers van middeleeuse Russiese state verwys is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search