Grootteordes (lengte)

Voorwerpe op verskillende grootteordes

Die heelal bevat uiters groot en uiters klein voorwerpe, wat met grootteordes tussen 10-18 en 10+24 meters beskryf moet word. Hierdie artikel gee van die voorwerpe wat se grootte 'n bepaalde orde het. Die SI-stelsel is ontwerp om dit m.b.v. 'n stelsel van voorvoegsels te vermag.

Afdeling Reeks (m) SI-eenheid Voorbeeld
<
Subatomies 0 10−18 am elektron, kwark, string, Planck-lengte
Atoom na sellulêre 10−15 10−12 fm proton, neutron
10−12 10−9 pm golflengte van gammastrale en x-strale, waterstofatoom, kristalstrukture
10−9 10−6 nm DNS-dubbelspriaal, virus, golflengte van sigbare spektrum
Menslike skaal 10−6 10−3 µm bakterie, mis (water druppel), menslike haar[1]
10−3 100 mm muskiet, gholfbal, voetbal (sokkerbal)
100 103 m mens, sokkerveld, Eiffel-toring
103 106 km Berg Everest, lengte van die Panamakanaal, groter asteroïde
Astronomies 106 109 Mm die Maan, Aarde, een ligsekonde
109 1012 Gm Son, een ligminuut, Aarde se wentelbaan
1012 1015 Tm wentelbane van buitenste planete, Sonnestelsel
1015 1018 Pm een ligjaar; afstand na Proxima Centauri
1018 1021 Em spiraalvormige sterrestelsel
1021 1024 Zm Melkweg, afstand na Andromeda-sterrestelsel
1024 Ym waarneembare heelal
  1. Volgens The Physics Factbook is die diameter van 'n menslike haar tussen 17 en 181 µm. Ley, Brian (1999). "Width of a Human Hair". The Physics Factbook (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search