Guy Standing | |
![]() | |
Guy Standing (sittend) in 2012
| |
Gebore | 9 Februarie 1948 |
---|---|
Nasionaliteit | ![]() |
Vakgebied | Onvoorwaardelike basisinkomste en deliberatiewe demokrasie |
Instelling(s) | Skool van Oosterse an Afrikaniese Studies by die Universiteit van Londen en Basic Income Earth Network (BIEN) |
Alma mater | Universiteit van Cambridge |
Toekennings | Genoot van die Akademie vir Sosiale Wetenskappe (FAcSS) |
Guy Standing (gebore 9 Februarie 1948)[1] is 'n Britse professor van ontwikkelingstudies by die Skool van Oosterse an Afrikaniese Studies by die Universiteit van Londen[2] en medestiger van die Basic Income Earth Network (BIEN).[3]
Standing is bekend vir sy skrywes in arbeidsekonomie, arbeidsmarkbeleid, werkloosheid, arbeidsmarkbuigsaamheid, strukturele aanpassingsbeleide, en sosiale beskerming. Sy meer onlangse werk fokus op die ontluikende prekariaatklas en die nood aan 'n onvoorwaardelike basisinkomste en deliberatiewe demokrasie.[4]
found: His Population mobility and productive relations, 1984: CIP t.p. (Guy Standing) data sheet (b. 2/9/48)
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search