Hakea | |
---|---|
![]() | |
Hakea laurina | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Hakea |
Tipespesie | |
Hakea teretifolia | |
Spesies | |
Sien teks |
Hakea is 'n genus van plante wat hoort tot die familie Proteaceae. In Suid-Afrika is die plant ‘n aggressiewe indringerplant. Dit verdring die inheemse plantegroei. Die rede daarvoor is hakea se besondere vermoë om by veranderende omstandighede aan te pas, mededinging deur ander plante te oorleef en die afwesigheid van sy natuurlike vyande. Daar is 153 spesies wat tot die genus hoort.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search