Hamad Internasionale Lughawe

Hamad Internasionale Lughawe
مطار حمد الدولي
IATA: DOHICAO: OTHH [1]
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Burgerlugvaartowerheid van Katar
Ligging Doha, Katar
Spil vir Qatar Airways
Hoogte bo seevlak 4 m / 13 vt
Koördinate 25°16′23″N 51°36′29″W / 25.27306°N 51.60806°W / 25.27306; -51.60806
Webtuiste dohahamadairport.com
Landkaart
DOH is in Katar
DOH
DOH
Ligging van die lughawe in Katar
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
16R/34L 4 250 13 944 Teer
16L/34R 4 850 15 912 Teer
Statistieke (2021)
Totale passasiers 17 702 635
41.4%
Lugbewegings 169 909 28%
Bron: Bahrein AIM[2]

Hamad Internasionale Lughawe (IATA-kode: DOH, ICAO: OTHH) (Arabies: مطار حمد الدولي) is 'n internasionale lughawe in Doha, die hoofstad van Katar. Voorheen bekend as "Nuwe Doha Internasionale Lughawe", was Hamad Internasionale Lughawe oorspronklik veronderstel om die ou Doha Internasionale Lughawe as Katar se enigste internasionale lughawe reeds in 2009 te vervang, maar ná 'n reeks duur vertragings, is die lughawe uiteindelik op 30 April 2014 met 'n seremoniële landing van Qatar Airways vanaf Doha Internasionale Lughawe geopen. Die nasionale lugdiens Qatar Airways en al die ander rederye het op 27 Mei 2014 formeel na die nuwe lughawe verskuif.[3]

Qatar Airways-vliegtuie staan by Hamad-lughawe geparkeer, 2014
  1. "ICAO-kode" (PDF). Besoek op 26 Mei 2014.
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named AIM
  3. "General Information". dohaairport.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2014. Besoek op 26 Mei 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search