Hanns Johst | |
---|---|
![]() Hanns Johst in 1933 | |
Geboortedatum | 8 Julie 1890 |
Geboorteplek | Seerhausen naby Riesa, Koninkryk van Sakse, Duitse Keiserryk |
Sterfdatum | 23 November 1978 (88 jaar oud) |
Sterfplek | Ruhpolding, Beiere, Wes-Duitsland |
Lojaliteit | ![]() ![]() ![]() |
Diens/Tak | ![]() ![]() |
Jare in diens | 1914–1918 en 1939–1945 |
Rang | SS-Gruppenführer |
Poste beklee | Präsident der Akademie für Deutsche Dichtung Präsident der Reichsschriftumskammer Stab Reichsführer-SS |
Veldslae/oorloë | Eerste Wêreldoorlog Tweede Wêreldoorlog |
Toekennings | SS-Ehrenring |
Hanns Johst (Seerhausen, 8 Julie 1890 — Ruhpolding, 23 November 1978) was 'n Duitse Naziistiese skrywer van toneelstukke, wat uit ekspressionisme gespruit het. Hy was ook die voorsitter van die Reichsschrifttumskammer.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search