Hedmark is 'n Noorse provinsie (fylke) wat in die noorde aan Sør-Trøndelag, Oppland in die weste en Akershus in die suide grens. In die ooste grens Hedmark aan Värmland en Dalarna (Swede). Die administratiewe sentrum van Hedmark is Hamar.
Hierdie artikel omtrent Noorweë is 'n saadjie. U kan die Afrikaanse Wikipedia help om dit uit te brei.