Hemimorfiet

Hemimorfiet
 
Formule Zn4Si2O7(OH)2.H2O 
Onsuiwerhede Cu, Fe 
Nickel-Strunz (10) 9.BD.10  
Kleur kleurloos, wit, ligblou, liggroen, grys[1] 
Streep wit[1] 
Glans glasagtig, vettig pêrelagtig [1] 
Hardheid 4,5-5 (Mohs)[1] 
Digtheid 3,475 g/cm3[1] 
Optiese eienskappe 
Dubbelbreking tweeassig (+)[1] 
RI-waardes n = 1.614; n = 1.617; n = 1.636;[1] 
Kristallografie 
Kristalsisteem ortorombies 
Ruimtegroep Imm2 
Strukturbericht-kode S2₂ 
Nommer 44 
Eenheidsel a = 8,367(5) Å; b = 10,730 Å; c = 5,155(3) Å;
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Hemimorfiet is 'n silikaatmineraal met algemene samestelling Zn4Si2O7(OH)2.H2O. Dis 'n sorosilikaat.

Dié mineraal word in oksidasiesones van sinkertse gevorm waar dit as sekondêre mineraal gevind word, dikwels saam met smithsoniet, kalsiet en willemiet. Dit word op heelparty plekke gevind, byv. in die Verenigde State, Meksiko, Australië, China en Namibië.[2]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 "mindat 1860" (in Engels). Besoek op 30 Julie 2023.
  2. "Hemimorphite". geology science.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search