Highstead op die Groote Schuur-landgoed is die ampswoning van die adjunkpresident tydens sy verblyf in Kaapstad. Hierdie huis is in die middel van die 20ste eeu gebou en was aanvanklik ‘n ministerswoning. In die laat 1990’s is die huis opgeknap en vergroot.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search