Hippokratiese eed

'n Twaalfde-eeuse Bisantynse manuskrip van die eed in die vorm van 'n kruis.

Die Hippokratiese eed is 'n eed wat sommige dokters aflê waartydens hulle onderneem om altyd die hoogste etiese norme teenoor hul pasiënte na te kom. Die oorspronklike eed is deur Hippokrates opgestel, word nie meer algemeen in mediese skole gebruik nie. Sommige skole gebruik wel 'n afgewaterde vorm wat as 'n belofte tydens die gradeplegtigheid afgelê word.[1]

  1. Artikel in 'Waarheid en Dwaling', Jaargang 9, No 3, Julie 2003.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search