Historiese Ensiklopedie van Switserland



Historiese Ensiklopedie van Switserland

Historisches Lexikon der Schweiz (HLS)
Dictionnaire historique de la Suisse (DHS)
Dizionario storico della Svizzera (DSS)


Uitgegee deur

Stiftung Historisches Lexikon der Schweiz


Hoofredakteur

Christian Sonderegger (vanaf 2017)


Webtuiste

HLS

Die Historiese Ensiklopedie van Switserland is 'n projek wat die huidige kennisstand ten opsigte van die geskiedenis van Switserland in 'n ensiklopedie versamel. Die ensiklopedie, wat in 1988 onder die patronaat van die Switserse Akademie van Geestes- en Sosiale Wetenskappe en die Switserse Vereniging vir Geskiedenis begin is, word deur die Stigting Historiese Ensiklopedie van Switserland in Duits, Frans en Italiaans uitgegee. Die projek word deur die Switserse Konfederasie met belastinggeld befonds. Naas sowat veertig redaksionele mederwerkers dra meer as 2 500 outeurs tot die projek by. Die geskiedkundige Marco Jorio fungeer as hoofredakteur.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search