Hjalmar Reitz

Dr. Hjalmar Reitz

Hjalmar Reitz (Bloemfontein, 25 Februarie 1877Johannesburg, 10 Januarie 1946) was 'n Suid-Afrikaanse politikus, skrywer en die oudste seun van die Vrystaatse president F.W. Reitz.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search