Hollands

Hollands is 'n Nederfrankiese dialek wat in die Nederlandse provinsies Noord-Holland, Zuid-Holland en (gedeeltelik) Utrecht gepraat word. Die term Hollands word in Afrikaans ook as 'n sinoniem vir Nederlands gebruik.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search