Hond (astrologie)

Die Hond (Chinees: 狗, gǒu) is die elfde dier in die twaalfjaarlikse siklus van die Chinese astrologie, volgens die Chinese kalender. Dit hou ook verband met Oos-Asiatiese diereriem- en kalenderstelsels. Die Jaar van die Hond word verbind met die Aardse taksimbool 戌.[1]

  1. "Chinese Zodiac - Dog". Travel China Guide (in Engels). TravelChinaGuide.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 25 Augustus 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search