Honderdhandige

Die Honderdhandige Briareos in ’n politieke spotprent.

Die Honderdhandiges of Hekatoncheire (Grieks: Ἑκατόγχειρες) is figure uit die eerste stadium van die Griekse mitologie. Hulle was drie reuse met ongelooflike krag en snelheid, elk met honderd arms en vyftig koppe. Hul naam kom van die Griekse ἑκατόν (ekatron, "honderd") en χείρ (cheir, "hand").


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search