Honolulu

Honolulu

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Hawaii
 County Honolulu County
 Koördinate 21°18′N 157°49′W / 21.300°N 157.817°W / 21.300; -157.817
 Stigting 1809 Vestiging
van Koninklike Hof
 Geïnkorporeer op 30 April 1907[1]
 Oppervlak:  
 - Totaal 272,1 vk km
 Hoogte bo seevlak Op seevlak
 Bevolking:  
 - Totaal (CDP, 2014) 350 400
 - Bevolkingsdigtheid 2 493/vk km
 - Metropolitaanse gebied 953 200
 Tydsone UTC-10:00
 Burgemeester Rick Blangiardi (O)
 Amptelike webwerf honolulu.gov

Honolulu (Hawais: [honoˈlulu], letterlik: "Beskermde hawe"[2]; Engels: [ˌhɒnəˈluːluː], ) is die hoofstad en grootste stad van die Amerikaanse deelstaat Hawaii met 'n beraamde bevolking van 350 400 (2014) in die stad en sowat 953 200 in die metropolitaanse gebied wat feitlik oor die hele Oahu-eiland strek. Die stad lê aan die suidooskus van die eiland.

Honolulu is die politieke en kulturele sentrum van Hawaii en fungeer daarnaas ook as die ekonomiese sentrum van die Sentrale Stille Oseaangebied.

  1. (en) "About the City, Official Website of the City and County of Honolulu". Stad en County Honolulu. 24 April 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Oktober 2004. Besoek op 12 Oktober 2004.
  2. (en) wehewehe.org: Hawaiian Dictionaries – Honolulu

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search