"Horst-Wessel-Lied" ook bekend deur sy opening woorde, "Die Fahne hoch"("Die vlag hoog"), is gebruik as die volkslied van die Nazi-Party (NSDAP) van 1930 tot 1945. Vanaf 1933 tot 1945 het die Nazi's dit as 'n kwasi-volkslied van Duitsland gebruik. Die Deutschlandlied was nogtans die amptelike volkslied.[1] Sedert die einde van die Tweede Wêreldoorlog is die lied verbied in Duitsland en Oostenryk.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search