Hydrozoa

Hydrozoa
Siphonophorae.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Hydrozoa

Owen, 1843
Subklasse en ordes
  • Hydroidolina
    • Anthoathecata
    • Leptothecata
    • Siphonophorae
  • Trachylinae
    • Actinulida
    • Limnomedusae
    • Narcomedusae
    • Trachymedusae

Hydrozoa (van antieke Grieks ὕδρα hydra, "seeslang", en ζῷον zoon, "dier") is ’n klas baie klein, roofsugtige diere. Sommige kom alleen voor en ander in kolonies; die meeste woon in soutwater. Die kolonies van die koloniale spesies kan groot wees, en in sommige gevalle kan die gespesialiseerde diertjies nie buite die kolonie oorleef nie. ’n Paar genusse in die klas kom in varswater voor. Die klas is verwant aan die jellievis en korale en behoort tot die filum Cnidaria.

Sommige voorbeelde van Hydrozoa is varswaterjellievisse (Craspedacusta sowerbyi), varswaterpoliepe (Hydra), Obelia, Physalia physalis en lugvarings (Sertularia argentea).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search