IDVD

iDVD
Kort opsomming van die logo.
iDVD 7

Ontwikkelaar Apple Inc.
Aanvanklike vrystelling 9 Januarie 2001
Nuutste weergawe 7.1.2/ 11 Julie 2011 (2011-07-11)
Bedryfstelsel Mac OS X
Lisensie Eiendomsprogrammatuur
Webblad Apple - iDVD

iDVD is ’n DVD-skeppingsprogrammatuurtoepassing wat deur Apple Inc. gemaak word vir Mac OS X. iDVD laat die gebruiker toe om QuickTime-video’s, MP3-musiek en digitale foto’s tot ’n DVD toe te voeg wat dan op ’n kommersiële DVD-speler gespeel kan word.[1] Dit word dikwels gesien as die laaste stap van Apple se iLife-pakket deur die resultate van al die ander iLife-toepassings op ’n verwyderbare medium saam te vat. Dit is vergelykbaar met Microsoft Windows se Windows DVD Maker.

  1. "iDVD-les" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2018. Besoek op 21 Junie 2008.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search