Ian Rankin | |
---|---|
![]() | |
Gebore | 28 April 1960 Cardenden, Fife, Skotland |
Nasionaliteit | Skots |
Beroep | Skrywer |
Eggenoot | Miranda |
Kinders | Jack en Kit |
Ian Rankin (28 April 1960 -) is 'n Skotse skrywer wat veral met misdaadfiksie, waaronder sy reeks rondom polisie-inspekteur Rebus, internasionale bekendheid verwerf het. Rankin het hom daarnaas as literêre kritikus bekwaam.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search