Inflasierekeningkunde

Inflasierekeningkunde is 'n reële waarde boekhoustelsel waarvolgens die reële waardes van konstante reële waarde nie-monetêre items outomaties op datum gehou word in die ekonomie of firma in plaas van hul outomatiese onwetende vernietiging teen die inflasiekoers deur geoktroieerde rekenmeesters indien hulle nie ten volle of nooit op datum gebring word nie.[1] Geargiveer 5 April 2008 op Wayback Machine Die enigste verskil tussen 'n reële waarde rekeningkunde model en die huidige tradisionele historiesekostemodel in Suid-Afrika is die herroeping van die bestendige rekeneenheidaanname - die basis van die historiesekostemodel. Dit staan enige firma in Suid-Afrika vry om hul bestendige rekeneenheidaanname te herroep en 'n reële waarde rekeningkunde model in gebruik te stel.

Die wetlike herroeping van die bestendige rekeneenheidaanname in Suid Afrika sal die jaarlikse onwetende vernieting van miljarde Rand in konstante items se reële waardes deur geoktroieerde rekenmeesters verhoed. Dit sal dit ook onmoontlik maak dat die Suid-Afrikaanse ekonomie deur hiperinflasie vernietig kan word soos dit oor die afgelope sewentien jaar van hiperinflasie in Zimbabwe gebeur het (sien die Unidade Real de Valor).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search