Ingrid Jonkerprys

Ingrid Jonker in 1956.

Die Ingrid Jonkerprys is 'n literêre toekenning vir die beste debuutbundel in Afrikaans of Engelse poësie. Dit prys is ingestel ter ere van Ingrid Jonker na haar dood in 1965.

Die prysgeld is R1 000 en 'n medalje. Dit word alternatiewelik aan 'n Afrikaanse of Engelse digter toegeken wat sy eerste digbundel gedurende die laaste twee jaar gepubliseer het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search