Inkwisisie

Die Inkwisisie was 'n offisie van die Rooms-Katolieke Kerk wie se taak dit was om kettery te onderdruk. Hulle aksies en samewerking met die plaaslike regerings is onderwerpe van aansienlike geskiedkundige ondersoek.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search