Die Internasionale Kode van Benamings vir alge, fungi en plante is ’n stel reëls en aanbevelings met betrekking tot die naamgewing van plante, fungi en ander plantkundige organismes.[1] Dit was voorheen bekend as die Internasionale Kode van Plantkundige Benamings; dit is in Julie 2011 verander met die aanvaarding van die nuutste weergawe, die Melbourne-kode.
Hoofletters word nie in die laaste deel van die naam gebruik nie om aan te dui alge, fungi en plante is nie amptelike name van klades nie, maar dui op ’n groep organismes wat histories onder dié name bekend is. Daar is aparte voorskrifte vir sekere groepe, soos fossiele.
Elke nuwe weergawe vervang die voriges ten volle. Daar is ’n aparte kode vir die benaming van kultuurplante, die Internasionale Kode van Kultuurplantbenamings.
{{cite book}}
: Onbekende parameter |displayeditors=
geïgnoreer (hulp); Onbekende parameter |lastauthoramp=
geïgnoreer (hulp).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search