Internasionale Lughawe Sjeremetjewo

Alexander S. Poesjkin Sjeremetjewo Internasionale Lughawe
Sheremetyevo International Airport
Международный аэропорт Шереметьево
Lugfoto van Sjeremetjewo
IATA: SVOICAO: UUEE
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur International Airport Sheremetyevo
Bedien Moskou
Ligging Khimki, Moskou-oblast, Rusland
Spil vir
Hoogte bo seevlak 622 vt / 190 m
Koördinate 55°58′22″N 37°24′53″O / 55.97278°N 37.41472°O / 55.97278; 37.41472
Webtuiste www.svo.aero
Landkaart
UUEE is in Rusland Moskou-oblast
UUEE
UUEE

Ligging binne die Moskou-oblast

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
07R/25L 3 700 12 139 Beton
07L/25R 3 550 11 647 Beton
Statistieke (2019)
Passasiers 49 933 000
Lugbewegings 386 370
Lugvrag (ton) 379 000
Bron: Sjeremetjewo-lughawe

Die Sjeremetjewo Alexander S. Pushkin Internasionale Lughawe (Russies: Международный аэропорт Шереметьево) is ’n internasionale lughawe in die Moskou-oblast, Rusland. Dit is sowat 29 km noordwes van Sentraal-Moskou geleë. Dit is die hooflughawe van die Russiese internasionale lugdiens Aeroflot, en saam met Domodedowo en Wnoekowo een van die hooflughawens van Moskou. (Die IATA-kode vir aldrie die lughawens is MOW). Dit is naas Domodedowo die grootste lughawe in Rusland. In 2017 het die lughawe veertig miljoen passasiers bedien.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search