Ioonuitruiling

Harskorrels wat gebruik word in ioonuitruiling.

Ioonuitruiling is die uitruiling van ione tussen twee elektroliete, of tussen 'n elektrolietoplossing en 'n kompleks. In die meeste gevalle word die term gebruik vir die prosesse van suiwering, skeiding en reiniging van waterige en ander ioonbevattende oplossings met 'n vastestof polimeeragtige of mineraalagtige "ioonuitruiler".


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search