Isboset

Isboset (ook Is-Baäl genoem) was die 2de koning van Israel en het 2 jaar regeer. Hy was koning Saul se seun. Hy is deur twee bendeleiers vermoor.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search