Italiaanse Rugbyfederasie

Italiaanse Rugbyfederasie
Kenteken van die Italiaanse Rugbyfederasie
Kenteken van die Italiaanse Rugbyfederasie
Italiaanse naam Federazione Italiana Rugby
Afkorting FIR
Land Vlag van Italië Italië
Sportsoorte Rugby, Sewesrugby
Gestig op 28 September 1928
Gestig in Rome, Italië
Lid van Wêreldrugby
Aangesluit in 1987
Vastelandse beheerliggaam Rugby Europa
President Marzio Innocenti
Setel Stadio Olimpico, Rome, Italië
Amptelike taal Italiaans
Amptelike webwerf federugby.it

Die Italiaanse Rugbyfederasie (Italiaans: Federazione Italiana Rugby, afgekort “FIR”) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Italië beheer. Die beheerliggaam is in 1928 gestig en by die Stadio Olimpico in Rome gesetel. Sedert 1987 verteenwoordig dit Italië by Wêreldrugby en sedert 1934 ook by Rugby Europa (“RE”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search