‘n Jaart is ‘n Angelsaksiese lengtemaat nagenoeg gelyk aan 91,4 cm. Hierdie historiese lengte-eenheid is gebruik in lande wat deel van die Britse koloniale ryk gevorm het.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search