Jaart

Die lengte van 'n jaart word aangedui teen die muur van die Koninklike Greenwich-observatorium in Londen.

‘n Jaart is ‘n Angelsaksiese lengtemaat nagenoeg gelyk aan 91,4 cm. Hierdie historiese lengte-eenheid is gebruik in lande wat deel van die Britse koloniale ryk gevorm het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search